Marisa Tomei

Marisa Tomei
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Desember 1964 (1964-12-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marisa Tomei (gebore 4 Desember 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Cousin Vinny (1992), In the Bedroom (2001), The Wrestler (2008), en The Big Short (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne